Maud Adams

Maud Adams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 12 Februarie 1945 (1945-02-12)
Nasionaliteit Sweeds
Beroep(e) Aktrise en model
Aktiewe jare 1970–2006
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maud Adams (gebore 12 Februarie 1945) is 'n Sweedse aktrise en model. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Man with the Golden Gun (1974), Rollerball (1975), Tattoo (1981), en Octopussy (1983).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy